Manuel Scuzzo – Scuzzo Song

In Kief musiek deur griffinRek jou bek

Hierdie tune bring hulde aan pure slapgatgeit en is vir mense wat fokol like om te werk nie – ronddwaal, wankel op pad huis toe en vrye tyd. Om net buite rond te hang en lank drankies te suip.  ‘n Perfekte tune vir ‘n perfekte somersdag. Zef as fuck. Basic as fuck, maar ook gelukkig as  fuck. Hoop jou dag is so fantasties soos wat hierie tune onskuldig is.

Hierdie post is 50 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 2,140,773 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
griffinManuel Scuzzo – Scuzzo Song

Gooi Comment