M52 – kragtige kortes

In Kragtige Kortes deur griffin1 Eiertjies

Die 52 in M52 staan vir die hoeveelheid weke in ‘n jaar en ek neem aan die M staan vir “movie”. M52 is ‘n 10-minute animation wat oor ‘n tydperk van ‘n jaar gemaak is as ‘n kreatiewe uitdaging. Die resultaat is ‘n verrassende en onverwagse sci-fi adventure wat afspeel in die distant future.
Moerse befokte konsep! Checkityt!

M52 – Animated Short Film from Yves Paradis on Vimeo.

Hierdie post is 60 keer in totaal gelees en 2 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,834,843 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinM52 – kragtige kortes

Comments

Gooi Comment