Lala Kent – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Ek het nie ‘n fokken clue wat Vernderpump Rules is nie, maar dis blykbaar wat vir Lala Kent op die map gesit het. Daarna was sy in ‘n hele string kleiner rolle in action movies soos Dudes & Dragons, The Row, 10 Minutes Gone, Hard Kill, The Estate en Out of Death. Sy het ook haar eie beauty product range genaamd Give Them Lala.

Hierdie post is 359 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 2,154,308 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
griffinLala Kent – Woensdag se warm bokkie

Gooi Comment