Khloe Terae – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Khloe Terae se ma was ‘n Versace model. so dis te verstane waar haar looks vandaan kom. Sy het by die Playboy Club in Cancun, Mexico begin werk toe sy 18 was en later ‘n Playboy PLaymate geword in lande soos Griekeland, Romania, Venezuela en Suid-Afrika. In fact, sy was in 2014 Suid-Afrika se Playmate of The Year, so gaan krap daai magazine uit en loer so bietjie.

Hierdie post is 403 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 2,140,767 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
griffinKhloe Terae – Woensdag se warm bokkie

Gooi Comment