Ons het nou al vir julle al die Pinocchio episodes gegee, ‘n hele spul paar Trompie episodes en nou is dit Haasdas se Nuuskas se beurt vir so klompie weke. Haas Das was ‘n oorspronklike Afrikaanse weeklikse kinderprogram wat in Diereland afgespeel het en is in 1976 deur Louise Smit die lewe ingebring. Dit was die heel eerste kinderprogram wat ooit in Suid-Afrika op TV uitgesaai is. Riaan Cruywagen was verantwoordelik vir Haas Das se stem. Hierdie is ons laaste episode. Volgende week looi ons hulle weer met ‘n fokken ou classic uit 1989. Kan jy raai wat dit is? Drop jou antwoord in die comment.
Haasdas episode 13 – Die Skouneskompetisie
Koning Leeu is baie tevrede met die afloop van die skouneskompetisie en die gesondheidsweek. Klink soos fokken Skouspel!
Watkykjy staan op 3,049,124 post views in totaal sedert 1 November, 2019.