Finding Uranus – kragtige kortes

In Kragtige Kortes deur griffinRek jou bek

‘n Baie unieke animasie van net onder die 7 minute lank waarin ‘n incel ‘n VR helmet dra en draties kap sodat hy homself binne die brein van ‘n astronaut se sperm kan sit. As jy gewonder het wat ‘n incel is – dis ‘n persoon wat homself beskou as iemand wat nie ‘n romantiese of seksuele partner kan vind nie, ten spyte van die feit dat hy graag so iemand soek.  Wys dit vir daai yjommie van jou wat al vir 10 jaar lank sukkel om te score. En onthou om nooit sy hand te skud nie.  Thank fuck vir covid-19.

Hierdie post is 55 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 2,140,650 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
griffinFinding Uranus – kragtige kortes

Gooi Comment