Tyd vir ‘n grootmens cartoon, so moenie hierdie vir die enkelbyters wys nie. Alan en Beverly is weg op ‘n romantiese naweek, Een van daai getaway vibes in die natuur om weg te kom van die stad se gejaag. Hulle veroorsaak ongelukkig ‘n noodlottige ongeluk en hulle moet hulle punishment face. Jy sal nie glo hoeveel awesome die animators kon inpak in onder 7 monute nie! Kortfilm gemaak deur Paul Autric, Quentin Camus, Léa Georges, Maryka Laudet, Zoé Sottiaux en Corentin Yvergniaux – yup ‘n spul Fransmanne wat die international language van animation gebruik.
Hierdie post is 80 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,166,599 post views in totaal sedert 1 November, 2019.









