Who The Fuck Is Jeffrey Gurian? – kragtige kortes

In Kragtige Kortes deur griffinRek jou bek

Who The F*ck Is Jeffrey Gurian? is is ‘n fassinerende kortfilm oor ‘n bra, obviosuly genaamd Jeff Gurian wat ‘n vaste fixture is in die comedy scene vir die afgelope 40 jaar.  Van Dangerfield tot Burle tot Dice – Jeffrey het ouens se shit vir hulle geskryf. Hy het ook movies gemaak verskeie boeke geskryf en het dit alles reg  gekry terwyl hy ook sy eie kosmetiese tandheelkundige praktyk bedryf het. Die teenstrydigheid van sy twee beroepe het byna elke nuusstasie se aandag getrek in New York en hy was ook te sien in die New York Times. Hoewel hy sedertdien afgetree het uit sy tandheelkundige praktyk, is hy nog steeds in die komediewêreld besig om sy kinderdroom na te streef om ‘n famous comedian te wees. Dit is bietjie van ‘n tragiese storie, maar ook insiggewend,. Dis ‘n fokken wilde, ware lewensverhaal oor comedy en fame.

Hierdie post is 69 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,845,993 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinWho The Fuck Is Jeffrey Gurian? – kragtige kortes

Gooi Comment