Nicole Kidman – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Jirre, Nicole Kidman is ‘n fokken yster! Dink julle nie dis weird dat ons haar nog nie op Watkykjy ge-feature het in die laaste 21 jaar nie?  Hierdie Ozzie goose trek al in haar mid-50s en lyk nog steeds fokken asemrowend! Sy is basically eers in 1995 raakgesien in Batman Forever afgesien van die feit dat sy al sedert 1983 act.  En dank god sy het ontslae geraak van daai asshole Tom Cruise. Jirre wat ‘n fokken nool!

Anyway, van haar huge rolle tussen 1995 en 2003 sluit in: Batman Forever. The Portrait of a Lady, Eyes Wide Shut, Moulin Rouge, Birthday Girl, Panic Room, Stepford Wives, The Interpreter en dies meer. Daar was ‘n paar kleiner rolle en toe kom sy weer die laaste 4 jaar of so terug met ‘n big bang in Big Little Lies, Bombshell, The Prom, The Beguiled, Destroyer, The Goldfinch en The Undoing.

Hierdie post is 235 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 2,154,201 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
griffinNicole Kidman – Woensdag se warm bokkie

Gooi Comment