Lara Stone is ‘n Nederlandse model wat in 1983 gebore is. Haar ma is ‘n Kaaskop en haar pa ‘n Brit. Sy is eendag op die Paris Metro as model ontdek terwyl is op vakansie was met haar ouers. Sy was toe maar skaar 12 jaar oud, maar dis mos maar hoe die modelwêreld werk – fokken creepy. Die groot modelwerk het darem eers ingekom toe sy in haar 20s was en toe het sy dit groot geslaan. Amper al die groot handelsmerke waaraan jy kan dink. Sy het in 2010 Forbes se Top-Earnings model list gelsaan met $4.5m in sewende plek. Kyk, dis kakbaie geld maar in die glamarous wêreld tune iemand soos Charlize Theron “Haaazit, boet!” in een movie in ‘n supporting rol vir dieselfde tipe zak.
Hierdie girl het ‘n moerse unieke look. Ek sou haar cast as ‘n robot sonder ‘n hart wat alles met haar oë opfok:
Watkykjy staan op 3,074,278 post views in totaal sedert 1 November, 2019.