Ons het nou al vir julle al die Pinocchio episodes gegee, ‘n hele spul paar Trompie episodes en nou is dit Haasdas se Nuuskas se beurt vir so klompie weke. Haas Das was ‘n oorspronklike Afrikaanse weeklikse kinderprogram wat in Diereland afgespeel het en is in 1976 deur Louise Smit die lewe ingebring. Dit was die heel eerste kinderprogram wat ooit in Suid-Afrika op TV uitgesaai is. Riaan Cruywagen was verantwoordelik vir Haas Das se stem.
Haasdas episode 8 – Die diere kla te veel
Hierdie is amper soos iemand wat op Facebook kla dat Facebook kak is: Koning leeu kla dat die diere te veel kla. Koning Leeu kort ‘n fokken chill pil…
Hierdie post is 107 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,048,170 post views in totaal sedert 1 November, 2019.