Maats, die Noordkaap is ‘n fokken ongenaakbare, droë plek. Dis daai section van jou Joburg na Kaapstad vlug wanneer jy by die venster uitkyk en net fokol in bruin sakerings onder jou sien en skiem: “Jirre…”
Een van daardie streke is Vanwyksvlei. Verlore en vergete, amper. Dis asof Vanwyksvlei al Prieska se ou, verslete skoolklere as hand-me-downs gekry het en die bus moet skool toe vat, maar daar is nie ‘n fokken bus nie. Maar daar is wel hoop… eenkeer per jaar, nou al vir tien jaar lank, gaan daar vir een naweek nogal fokken baie aan in hierdie weeskind-village wanneer ‘n klomp hooligans en petrolkoppe met hulle warmgemaakte skedonke in die soutpanne infok en baie geraas maak en oorborrel van happiness en pure plesier. Hulle maak ook ongoddelik baie stof. Kykluisterhieso – hierdie plek het AAAL die stof gekry een Kersfees! Dis egter ‘n ander tipe stof as wat jy sou kry by oorle Oppikoppi (RIP), want daar jy het gewoonlik na die tyd ‘n Statebybel en ‘n exorcist nodig om daai kak uit jou longe, hart en siel te dryf. Dis moeilik om dit te verduidelik, maar die Bull Run se stof is meer, maar dit is ook minder. Dis ‘n meer aanvaarbare stof. Soos wanneer jy draadtrek met facial scrub. Dis sleg maar dis lekker ook…
*tuur in die verte in en vat ‘n trek van die pyp*
Sowat agt jaar gelede het Chopper die tweede Bull Run bygewoon toe daar maar 65 spanne ingeskryf het. Dis steeds ‘n redelike impressive nommer vir daai tyd, maar hierdie jaar was daar 160 spanne wat deelgeneem het en teen ‘n average van (ek sou skat) te minste drie members per team, was daar in totaal seker so net onder die 500 mense by hierdie glansgeleentheid sonder glans, as jy die organisers, spectators en jafels soos ons vir die calculator voer. Fokkit, en die manne (en die odd gooste) het lekker karre ingeskryf, pappie! Daar was ‘n trustafarian met ‘n Porche 928, ‘n paar staatmaker Masipa Benzes met die kanniedood W123 engines, Datsuns for dayzzz en die Cortina’s was so common soos ‘n Beares store in die Noordkaap. Kyk, as jou dorpie ‘n Beares het, dan is julle fokken fancy want dan het jou dorp water ook. Daar was ook so paar Escorts, een BMW (hy het nie sy indicators gebruik nie), ‘n Cressida of twee, Nissan Skylines en ‘n handjievol Ford Sierras. Shout out vir die manne wat soos die pote aangetrek het en langs hulle wit Sierra langs die pad gestaan het soos ‘n fokken road block. Hulle naam is “Die Fokkers”. My hol het so bietjie onderbroek gevreet toe ek in die pad af ge-charge gekom het met my gabba, Batman Van die Moot, se geleende, splinternuwe Ford Ranger met slegs 4k op die klokke (Dankie dat ek jou vrou ook kon leen. Ware vriend jy). Daar was so paar true classic karre ook gewees, maar my gunsteling outjie was ‘n Audi 100 wat warmer as Megan Fox gemaak is. Soos die eienaar my tune: “My broe, ons het hierdie ding se fokken hare gekam en Brylcreem in sy snor gesmeer!” Met ‘hare kam’ het ek aangeneem hy het verwys na die twee vlakvarke wat op die roof rack gemount was – Sagrys & Patrys. (Check gerus ons slideshow onderaan die artikel – daar is pwêsbaie fotos)
Ons trippie het die Woensdagoggend in Plakkietoria afgeskop. Ek, my goose en Watkykjy se fotograag (dis reg gespel), Merry van der Moot, het besluit om op pad Bull Run toe en terug, in Kimberley oor te slaap om die 900km trippie in twee te split. Salomo se wysheid, daai. Net ‘n vinnige side note – as jy ooit in Kimberley moet oorslaap, beveel ek die Family Lapa aan, lekker naby die N12 exit uit die dorp uit. Die pozzie slaap 4 mense gemaklik, het aircon en ‘n pryswenner swembad. Check dit gerus uit op AirBnB of bel sommer Frik se vrou, Willemien direk by 078 099 2440.
Gaan maak sommer ook ‘n hap by die Occidental Bar reg langs die Groot Gat. Hulle jalapeño poppers het vir my ook amper ‘n groter gat gebrand in my gat. Heel toevallig het ons timing lekker uitgewerk met die Pan Perde en hulle kon ons ook join vir ‘n slaai en lawaai.
Die bakkie se neus is Donderdagoggend in fokol se rigting gepunt en ons het so net voor 14:00 uitgeslaan by die feesterrein – Vanwyksdorp se skougronde aan die einde van die dorp in Van Wyksvlei.
#watskoujy
Die organiseerders het ons oombliklik laat welkom voel en ons was fokken sorted op die beste manier wat mens moontlik iemand kan uitsort op ‘n plek wat soos die maan lyk na ‘n intensiewe burgeroorlog. Ons is voorsien van die beste kwaliteit tente met actual beddens en matrasse, asook ‘n kragpunt, bedkassie en lampie. Dis in ‘n fancy laer opgeslaan met ‘n groter communal sitkamer tipe tent met ‘n grondseil en stewige kampstoele. Dit was mooi. Ek het amper gehuil. Donderdag was ook die dag vir die arrival optog waar elke kar/span ‘n sticker met ‘n nommer gekry het. Die enjins word ook oopgemaak en inspect om seker te maak dat goeters soos batterye mooi vas is en dat alles veilig is en dat mense van Vereeniging nie NOS cannisters iewers wegsteek nie. Spanne word ook gepenaliseer wanneer die waarde van die enjin hoër as die waarde van die kar is. Deelnemers kry dan ook punte vir gees, voorkoms van die kar asook spanlede se voorkoms. Kyk, jy kan nie help dat jy so kaklelik is nie, maar jy kan ten minste ietsie moois aantrek. Soos ‘n matrasjas. Die tjorre word dan aan die binnekant van ‘n tipe skou-oval gepark, maar so paar manne gooi darem eerrs ‘n donut of drie vir gees – iets waarvoor hulle ‘n duisend skille beboet word. Die hande vol bloues hang sommer gereed by die vensters uit van meeste karre op pad na die klein oval, want al die geld gaan aan die Vanwyksvlei Droogtefonds. Daar huil ek amper weer. Teen die tyd wat die son sak, sit die brannas al lekker in die vuiste en die braaivleisvure laat jou nie ‘n fok verlang na Pretoria nie. Ok, miskien ‘n bietjie na Pretoria, maar nie Joburg nie.
Ons het so bietjie gefilm by die Bull Run:
(click hier vir die effens korter weergawe van dieselfde video)
Vrydagoggend staan so paar brasse op met ‘n dik babbie (ek ingesluit) en koop koffie en ‘n brekkie-bun by die gawe tannies van die dorp wat verversings en vetplantjies(?) verkoop. Daar is ‘n vinnige debriefing en die 160 spanne word in groepe A tot E verdeel waarna hulle volgens hulle groepe wegspring op ‘n skattejag rally of sorts – basies ‘n lys van instruksies en GPS vibes wat voltooi moet word. Dronkbestuur is uit. Die organiseerders vat nie kanse nie en die bestuurder van elke kar word ge-breathalyse voor hulle wegtrek, want die gedans en al die kortetjies van gisteraand maak soms probleme en moenie manifesteer op die pad nie. As jy geswaai is, moet jou allocated spanmaat bestuur. As hy ook geswaai is moet julle maar verder gaan drink en braai, maar ry gaan jy nie. Teen die middag se kant fok almal na die panne toe, so 15km noord van die feesterrein, vir geesvangaktiwiteite soos boeresport, ‘n kwartmyl, ‘n tydren en drag races verby toeskouers. Dis ook hier waar ek as passasier in ‘n kakgevaarlike Benz ingeklim het. Ons hou DV volgende Vrydag begrafnis vir my onderbroek. Die dag is afgesluit met ‘n braai (hoe anders?) en ‘n fokken amazing live performance deur Valiant Swart, Albert Frost, Jorik Pienaar en Wouter Reyneke – die beste rock & roll match vir ‘n jol met die lekkerste karre! Ek het amper gehuil.
Saterdag was ‘n groot een. Dit was die langste dag op die pan. Lekker warm, winderig en stowwerig. Ek sweer, as jy jou broek aftrek sal daai woestynwind jou ballas sand blast laat dit soos twee diamante lyk. Crown jewels, pappie! Die groepe roteer tussen verskillende events – daar is ‘n figure 8 waarom drie keer gejaag moet word, ‘n zig-zag track met kort draaie tussen tyres, ‘n drag strip waar twee spanne mekaar dice, ‘n fokgroot oval waar jy kan aapkak gaan op die top end en moet hang in die draaie en dan is daar twee massiewe tracks wat jy actually van Google Earth af kan sien in die vorm van ‘n bul se kop: spanne moet twee laps hier voltooi en midway stop om bestuurders te ruil. Check hierdie uit. Dis fokken insane:
Terug in in die dorp word die storie later die aand afgesluit met ‘n prysuitdeling, ‘n braai en ‘n party. Hierdie jaar se Bull Run is gewen deur Sias Scott en sy span, Die Geel Apteek. Hierdie dudes het met verlede jaar se kompetisie die einste geel gevaarte gerol. Hulle kon nie ‘n replacement windscreen vir die kar kry nie, probably omdat die ding te oud en te lelik is, so hulle het hom hierdie jaar net so ingeskryf sonder ‘n voorruit of voortande. Hulle het helmets gedra en wragtig die hele storie gewen. Shame man, kyk hoe lyk die arme fokken ding. Asof iemand sy hare met ‘n stootskraper gekam het:
Maar seriously, Sias, baie geluk aan jou en jou span! Ek het genuine nie gedink mens kan so tawwe storie wen met ‘n blinde piesang met ‘n gebreekte neus nie. Julle het my en die meerderheid mense genuine verbaas en ek hoop julle is volgende jaar weer terug met ‘n modifaction of twee! Ek sien uit daarna om julle te dice. Ek kort nog net ‘n kar!
Die Geesbeker het gegaan J.A. Freckleton en sy span, Ghostbusters. Die Vrydag van die kompetisie het die manne glo “te vinnig uit ‘n draai gekom” en het besluit om hulle kar ligter te maak. Jy kan dit self ook by die huis probeer – jy haal net jou vrou Fortuner of jou BMW se bonnet, die dak en die boot af. Dan sit jy die deure op ‘n donkiekar. Dis nou seker nie 100% ‘n donkiekar nie, want een van die donkies was darem ‘n perd. Die twee trekdiere heet toe sommer ook “Perd” en “Krag”.
Wat ek erg van die Bull Run gelike het, was die gees waarin alles plaasgevind het. Ek het nie een kak mens ontmoet nie. Daar was wel die een bra wat ‘n grappie reg voor my tent probeer vertel het drie uur die oggend en die punchline wag nog steeds vir sy Uber. Almal was gaaf, hulpvaardig en daar in goeie gees. Dis nie soos ‘n music festival waar die odd klein mannetjie vol angs sy tiete af trip en denkbeeldige Beechies kou nie. Die main vibe van hierdie jol is om die meeste pret ooit te hê terwyl jy jou buurman respekteer. Die Bull Run gebeur ook in daardie gees en met ‘n goeie doel – om daai klein dorpie en omliggende gebied te uplift. Daardie mense het fokken min en word al vir meer as ‘n dekade lank deur droogte geteister. Dit gaan genuine sleg met hulle. Die geld wat deur hierdie event gegenereer word, word terug geploeg in die community. Een van die deelnemers, Johan de Bruyn, het ook ‘n gesprek met die dominee van die kontrei gehad en toe hy hoor hoe sleg dit met hulle gaan, het hy sy Bull Run kar, ‘n Benz, geskenk om opgeveil te word vir die dorp.
Moerse dankie aan die organiseerders en die ouens van Weg Ry & Sleep tydskrif vir die uitnodiging en absolute rock star gasvryheid en treatment. Maak seker jy koop die Desember uitgawe van die tydskrif om hulle coverage en foto’s van die Bull Run te check. Julle sal so paar van Watkykjy se fotograag se kiekies ook daar nodge! Ek gaan my bes probeer om volgende jaar self ‘n span in te skryf. Ek weet klaar watter kar ek soek! Ek wil ook probeer om so handjievol mense met groot harte en groot beursies te oortuig om hierdie te kom beleef, of dit nou as deelnemer of spectator is, want as ek die Bull Run in een woord sou moes opsom, sou daardie woord “belewenis” wees.
Geniet Merrie Van der Moot se slide show van die Bull Run en gaan kyk ook gerus die album met kiekies uit op Watkykjy se Facebook page. Tag jou tjommies daar.
[slider animation=”fade, slide” slide_time=”4000″ slide_speed=”500″ slideshow=”true” random=”true” control_nav=”false” prev_next_nav=”true” no_container=”true”]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-01.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-02.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-03.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-04.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-05.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-06.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-07.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-08.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-09.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-11.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-12.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-13.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-14.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-15.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-16.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-17.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-18.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-19.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-20.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-21.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-22.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-23.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-24.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-25.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-26.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-27.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-28.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-29.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-30.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-31.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-32.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-33.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-34.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-35.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-36.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-37.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-38.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-39.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-40.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-41.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-42.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-43.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-44.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-45.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-46.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-47.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-48.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-49.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-50.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-51.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-52.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-53.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-54.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-55.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-56.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-57.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-58.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-59.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-60.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-61.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-62.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-63.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-64.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-65.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-66.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-67.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-68.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-69.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-70.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-71.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-72.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-73.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-74.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-75.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-76.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-77.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-78.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-79.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-80.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-81.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-82.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-83.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-84.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-85.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-86.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-87.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-88.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-89.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-90.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-91.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-92.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-93.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-94.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-95.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-96.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-97.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-98.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-99.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-100.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-101.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-102.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-103.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-104.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-105.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-106.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-107.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-108.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-109.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-110.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-111.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-112.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-113.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-114.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-115.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-116.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-117.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-118.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-119.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-120.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-121.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-122.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-123.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-124.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-125.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-126.jpg”] [/slide]
[slide] [image src=”https://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2021/10/2021-Bull-Run-Watkykjy-127.jpg”] [/slide]
[/slider]
Watkykjy staan op 3,057,605 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Ek wil net ń eiertjie los.
Lanklaas sulke nive awesome mense ontmoet soos julle. Griff, Shaz en Ingrid…..ek like julle fokken meer as wat ek my doppie in die aand like.
Dankie vir alles.
Dankie vir ń ongelooflike en onvergeetlike Bull run.
3de jaar, en dit is alweer, ń UNIEKE ondervinding.
Griff, hierdie stories en geskryf van jou gaan maak dat ek vir my pantie ook begrafnis moet hou!
Dis befok!
(Hoop nie my ma weet hoe om die link oop te maak nie, hahahah, en sien hoe baie vloek haar voorbeeldige kind nie)
Dankie aan al die ouens en vrouens wat ons geborg het. Ons trip was net van begin tot einde een groot fees.
Stippers en cocaine vir n mynkonyn!!!