Catherine Bell – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Catherine Bell is steeds een van die mooiste vrouens op aarde en jy het haar al in kakbaie TV shows en movies gesien soos Friends, Bruce Almighty, Walking Dead, JAG, Law & Order: Special Victims Unit, Evan Almighty, Army Wives , Good Witch  en A Summer to Remember om net ‘n paar te noem.
Sy wou aanvanklik geswot het om ‘n biomedical engineer of shirurg te word.
Sy was Isabella Rossellini se kaalgat body double in Death Becomes Her in 1992.
Haar dogtertjie is al reeds 18 jaar oud en haar laitie is 11!
Catherine is in Londen gebore, maar haar maar het California toe getrek toe sy twee jaar oud was saam met haar Iranian ma.

Hierdie post is 347 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 2,050,231 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinCatherine Bell – Woensdag se warm bokkie

Gooi Comment