Assholes – kragtige kortes

In Kragtige Kortes deur griffinRek jou bek

‘n Briljante mocumentary deur John Look wat die verhouding tussen mens en plant ondersoek. Hy doen dit deur die kyker vir ‘n besoek te neem aan ‘n navorsingslaboratorium waar dit hulle taak is om plante te oortuig om met mense te kommunikeer. ‘n Kakmal storie in 10 minute.

Hierdie post is 74 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,846,019 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinAssholes – kragtige kortes

Gooi Comment