As jy gaming befok is, maar especially in die 90s vibes soos Nintendo gegooi het, gaan jy hierdie fokken erg like! Dis tyd virre klein doccie vir ‘n verandering. In die laat 90s was daar ‘n game met die naam van Catastrophe Crow wat veronderstel was om vrygestel te word. Gaming joernaliste is speelbare review copies onvang en moerse daaroor ge-rave. Hulle het selfs gereken dat dit Mario 64 se gat sou skop. Toe word die release date uitgestel en uitgestel en toe is daar skielik ‘n baie weird…. niks! Hierdie documentary ondersoek die hele storie.
Hierdie post is 119 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,110,944 post views in totaal sedert 1 November, 2019.