Hierdie is nogal ‘n befokte award-winning sci-fi kortfilm! Nigel (Timothy Spall) is ‘n krimpie-kluisenaar en word ge-haunt deur sy verlede en sy herrineringe van sy gesig wat hy eens gehad het. ‘n Onverwagse besoeker daag op en fok so bietjie met sy eensame roetine.
Dis ‘n gentle movie wat ‘n humanistiese benadering neem. Dis befok wat hierdie ouens reg gekry het deur live action met CGI te mix om ‘n storie van connection en healing te vertel. Die robot is fokken cure en het sy eie persoonlikheid.
Beslis die 14 minute of so se kyk werd!
Hierdie post is 138 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,056,186 post views in totaal sedert 1 November, 2019.