Ons feature weer so bietjie stop motion vir ‘n slag. Ten midde van ‘n fokken erg heatwave vind twee kinders ‘n manier om almar af te koel. Dis ‘n moerse fun klein filmpie en maak gebruik van ‘n animated hybrid tegniek waar cut outs, claynimation en duisende replacement stukkies gebruik word.
Heatwave sal jou dag maak:
Hierdie post is 89 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,118,701 post views in totaal sedert 1 November, 2019.