Haas Das episode 4 – Veldbrand in Diereland

In Movies en TV deur griffin

Ons het nou al vir julle al die Pinocchio episodes gegee, ‘n hele spul paar Trompie episodes en nou is dit Haasdas se Nuuskas se beurt vir so klompie weke. Haas Das was ‘n oorspronklike Afrikaanse weeklikse kinderprogram wat in Diereland afgespeel het en is in 1976 deur Louise Smit die lewe ingebring. Dit was die heel eerste kinderprogram wat ooit in Suid-Afrika op TV uitgesaai is. Riaan Cruywagen was verantwoordelik vir Haas Das se stem.

Haas Das episode 4 – Veldbrand in Diereland
‘n Veldbrand veroorsaak groot fokken kak in Diereland.

Hierdie post is 41 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,611,236 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
  •  
    1
    Share
  •  
    1
    Share
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
griffinHaas Das episode 4 – Veldbrand in Diereland