As jy nou ‘n Ozzie was, sou jy Eliza Taylor herken het van die soapie, Nieghbours, maar as jy ‘n fan van The 100 op Netflix is, sal jy hy haar van daardie show af ken as Clarke Griffin – een van die befokste sci-fi reekse daarbuite. SA se eie Neil Sandilands is ook in die eerste reeks te siene as die skobbejak, Titus. Eliza Tailor se nuwe van is nou actually Morley, want sy het in 2019 met haar co-star van The 100, Bob Morley getrou. Sy naam klink soos ‘n fokken Pretorianer wat probeer om Bob Marley te sê. Fokken lucky bliksem!
Hierdie post is 308 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 2,050,245 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap