Watching Tides – Stranger Friend

In Kief musiek deur griffin

Watching Tides is ‘n emotional hardcore trio vanuit Berlyn. Hulle gooi atmosferiese guitar vibes met ‘n edge en jy sal selfs ‘n tikkie grunge en ‘n plassie punk in hulle musiek bespeur.

Oor hulle splinternuwe tune het die band die volgende te sê:
This is our first single from our upcoming album ‘We’ve been so close//yet so alone’, called  “Stranger Friend”. It reflects a sense of emptiness and loneliness while being close to a person, not being able to be honest and truthful while carrying their weight on your own shoulders.”

Jissis, dit klink so bietjie soos lockdown level 5, right?

Hierdie post is 66 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 2,231,266 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
griffinWatching Tides – Stranger Friend