Wash Club – kragtige kortes

In Kragtige Kortes deur griffin

Welkom by hierdie week se keuse vir Kragtige Kortes – ‘n section op Watkykjy waar ons weekliks ‘n kief kortfilm kies vir jou kykgenot! Hierdie week se movie is fokken weird want dis gebasseer op ‘n baie fokken weird gebeurtenis.

Wanneer ‘n aspirant-joernalis gerugte hoor van ‘n tuimeldroër cult op sy kampus, begin hy ‘n ondersoek wat vinnig na ‘n moerse weird sosiale fenomeen sneeubal. Luister dalk gou eers na hierdie 10-minute podcast van die bra wat heel per ongeluk hierdie tuimeldroeër cult begin het.

What even the fuck?

Hierdie post is 113 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 2,154,188 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
griffinWash Club – kragtige kortes