Welkom by hierdie week se keuse vir Kragtige Kortes – ‘n section op Watkykjy waar ons weekliks ‘n kief kortfilm kies vir jou kykgenot!
Hierdie week se movie is slef 5 minute lank maar hy pack nogal ‘n punch. Dis ‘n comedy oor ‘n passiewe man moet ‘n moerse ooraktiewe verbeelding wat besig is om te commute op – wat ek aanneem – die London Underground is. Daar is ‘n fokken loud irriterende en obnoxious chick op haar foon en die bra moet besluit of hy iets daaraan gaan doen. Dit gaan egter verder as net die commute en die storie ruk hand-uit. Dis moerse entertaining!
Hierdie post is 82 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,083,764 post views in totaal sedert 1 November, 2019.