Liewe Heksie speel wegkruipertjie

In Movies en TV deur griffin

Liewe Heksie is Verna Vels se creation en dateer reeds uit 1961. Al die kak wat in Blommeland gebeur was actually eers ‘n radioreeks gewees. Daarna was daar boeke en vinyl. Suid-Afrika het eers in die middel 70s TV gekry en Liewe Heksie se TV-debuut was in 1978.

Liewe Heksie speel wegkruipertjie
Liewe Heksie, Matewis en Kwaai Babatjie speel wegkruipertjie en klein Kwaaitjie verdwyn. Kwaaitjie kabouter is die fok in vir Heksie omdat sy nie na sy boetie kyk nie. Heksie reken die Gifappeltjies het hulle gevang.

Hierdie post is 88 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,611,242 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinLiewe Heksie speel wegkruipertjie