Yagow – Rise & Shine

In Kief musiek deur griffin

Is jy besig om ‘n moerse weird music collection op te bou, danksy Watkykjy? Ek fokken hoop so, want daar is nog baie op pad en ons het vandag nog ‘n vreemde enetjie vir jou – Yagow met Rise & Shine. Lyk my dis deesdae ‘n trend van obskure Europese bands om so min info as moontlik oor hulleself uit te sit. Ek vermoed die band self is Duits, maar hulle nuwe album is in Eindhoven, Nederland record. Dit maak sin. Duitsland is maar net so paar ure met die trein van Nederland af – ek het self al daardie trippie gedoen en dit was befok!

Anyway, luister na hierdie space rock band se nuutste offering:

Hierdie post is 31 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,611,257 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinYagow – Rise & Shine