Waar is al julle collectors van epic dinge? Hier is iets genuine befok en baie uniek vir jou collection!
Ek is self ook ‘n tipe collector van goetertjies, ditjies en datjies en soms raak ek sommer so koorsig van die koopsiekte. As ek my rug op myself draai, dan fokken koop ek iets. Meestal cool stuff maar daar is ook ‘n redelike persentasie onnosel te bespeur. Toe ek dus verlede week sien dat Valiant Swart een van sy epic elektriese kitare swaai, was ek effens befok vir myself, want twee dae vantevore het ek ek my “koopsiekte allowance” op twee ander acoustic kitare geblaas.
So as ek dit nie kan kry nie, dan moet ek dit maar share sodat een van julle dit dalk kan score. Byvoorbaat jammer dat ek dit so op die laaste nippertjie deel, want daar is maar net so paar ure oor tot die online auction sluit. Die cut-off is vanaand om middernag en ek vermoed dat daar reeds ‘n anbod of twee op die tafel mag wees, but you never know. Soos Bon Jovi tune: “We’ll give it a shot!”
Hier is Valiant se storie op sy Facebook page:
Calling all collectors: my USA Eric Clapton signature Fender Stratocaster (‘Blackie’, as dubbed by Clapton) is up for auction.
Dis die kitaar op die ‘Horisontaal’ video en die Horisontaal album cover. Ek het haar gekoop in Kaapstad in 2006.
I’ve played many, many gigs with her over the past 15 years, all over the RSA, as well as in Mozambique and Namibia.
She features on the albums Horisontaal, Vuur en Vlam (SAMA Award Winner), Wild en Wakker, and Nagrit.
She comes complete with all original Fender Lace Sensor pickups, 5-way toggle switch with mid boost (a la Clapton custom specs) – which I had replaced with a ‘regular’ 5-way toggle switch (still have the original, comes with the package). This damn fine and beautiful instrument is in great condition, fully functional, with the obvious stage wear ‘n tear here and there, including some rusty ‘patina’ on the saddle and bridge – thanks to all them sweaty clubs and bars…
Hierdie Stratocaster – troetelnaam ‘Janfiskaal’ – het ge-feature by die meeste van die groot feeste en in ontelbare klubs en kroegies dwarsoor die land.
But… ‘Tis time to let go.Interested? Bidding starts at ZAR 25 000, right here, right now (or DM me if you prefer). Keeping it open for one week max, or when offers start to settle, and one lucky bidder takes her home… She’s one of a kind…
Watkykjy staan op 3,073,817 post views in totaal sedert 1 November, 2019.