Summer Fridays – kragtige kortes

In Kragtige Kortes deur griffin

Welkom by hierdie week se keuse vir Kragtige Kortes – ‘n section op Watkykjy waar ons weekliks ‘n kief kortfilm kies vir jou kykgenot!

Ons klap weer bietjie van ‘n downer maar dis weereens ‘n goeie storie – Frankie wat onglangs gediagnoseer is met HPV doen ‘n opvolg screening vir servikale kanker en probeer ‘n human connection vind soos wat sy met haar dag aangaan wat op die ou einde toe nie so maklik is nie. Ek weet dit klink poes boring maar dis ‘n endearing klein movie.

 

Hierdie post is 62 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,611,267 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinSummer Fridays – kragtige kortes