Jirre, ek like hoe die fokken Vikings musiek maak. Ons het julle al aan Årabrot hier op Watkykjy blootgestel. Dis die ouens wat hulle eie kerk gekoop het om in te bly. Die chick van die band, Karin Park, voeg haar eteriese, treurige stem en toonsettings toe tot die oerklanke van die elektroniese pionier Lustmord vir hierdie sublieme en aangrypende samewerking. Ek praat onder korreksie, maar ek vermoed “Lustmord” beteken “lusmoord”
“With an output that spans four decades and encompassing everything from film scores to early British industrial releases, this particular back catalogue defies categorisation in every conceivable way. Described by collaborator Karin Park, Lustmord is the Gustave Doré of music. Painting magical pictures with a sound that is so vast it gives space for your own imagination.
Brian Williams het in Wales grootgeword en in 1980 sy loopbaan as Lustmord begin. Hy het in 1993 LA toe getrek en op kakbaie movie soundtracks gewerk soos The Crow en Underworld. Hy het ook al saam met ‘n klomp artists ge-colaborate soos The Melvins, Clock DVA, Paul Haslinger (Tangerine Dream), Wes Borland (Limp Bizkit), Puscifer aook Tool. Hierdie nuew track is haunting as fuck en ek kan al die movie wat saam met hierdie sou gaan voor my geestesoog sien:
Watkykjy staan op 3,056,051 post views in totaal sedert 1 November, 2019.