Liewe Heksie is Verna Vels se creation en dateer reeds uit 1961. Al die kak wat in Blommeland gebeur was actually eers ‘n radioreeks gewees. Daarna was daar boeke en vinyl. Suid-Afrika het eers in die middel 70s TV gekry en Liewe Heksie se TV-debuut was in 1978.
Liewe Heksie se strykdag
Koning Rosekont verwag van Liewe Heksie om sy klere te was en stryk want die feëkoninging kom kuier. Meantime kry Kwaaitjie en Blommie lekker jobs soos om heuning by die by te gaan haal. Heksie brand die Koning se klere faktap met die strykyster, as expected…
Hierdie post is 302 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,048,736 post views in totaal sedert 1 November, 2019.