Liewe Heksie is Verna Vels se creation en dateer reeds uit 1961. Al die kak wat in Blommeland gebeur was actually eers ‘n radioreeks gewees. Daarna was daar boeke en vinyl. Suid-Afrika het eers in die middel 70s TV gekry en Liewe Heksie se TV-debuut was in 1978.
Liewe Heksie en die vis met voete
Liewe Heksie en Mattewis sit en visvang. Toe trek sy ‘n voetvis uit die water uit. Sy is so deur die kak, want dis eintlik ‘n krokkodil. Die kaboutertjies bekak hulleself natuurlik en wil die ding doodmaak. En toe verdwyn ou plathond en hulle weet nie waar die fok hy is nie. Om alles verder te befok, is die krokodil besig om al die boudkappers in Blommeland se kos op te vreet…
Watkykjy staan op 3,089,931 post views in totaal sedert 1 November, 2019.