Liewe Heksie en die pampoene

In Movies en TV deur griffin

Liewe Heksie is Verna Vels se creation en dateer reeds uit 1961. Al die kak wat in Blommeland gebeur was actually eers ‘n radioreeks gewees. Daarna was daar boeke en vinyl. Suid-Afrika het eers in die middel 70s TV gekry en Liewe Heksie se TV-debuut was in 1978.

Liewe Heksie en die pampoene
Heksie sit pampoene op haar huis se sinkdak sodat dit nie wegwaai nie. Sy babysit Kwaaitjie Kabouter se klein boetie en is baie onverantwoordelik want sy vat die laitie saam met haar op die dak en toe poes haar besem af. Nou kan hulle afkom nie. Fok tog, Heksie!

Hierdie post is 59 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,475,563 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinLiewe Heksie en die pampoene