Liewe Heksie die aktrise

In Movies en TV deur griffin

Liewe Heksie is Verna Vels se creation en dateer reeds uit 1961. Al die kak wat in Blommeland gebeur was actually eers ‘n radioreeks gewees. Daarna was daar boeke en vinyl. Suid-Afrika het eers in die middel 70s TV gekry en Liewe Heksie se TV-debuut was in 1978.

Liewe Heksie die aktrise
Karel Kat lees vir Levinia en haar tjommies die storie van Aspoestertjie. Hulle gooi ‘n Aspoestertjie concert later die aand vir Koning Rosedoos en Liewe Heksie insist om Aspatatjie te wees. Natuurlik fok sy haar lines op.

Hierdie post is 296 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 2,140,733 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
griffinLiewe Heksie die aktrise