Corporate Monster – kragtige kortes

In Kragtige Kortes deur griffin

Welkom by hierdie week se keuse vir Kragtige Kortes – ‘n section op Watkykjy waar ons weekliks ‘n kief kortfilm kies vir jou kykgenot!

Ruairi Robinson is ‘n filmmaker met ‘n fantastiese nuwe horror movie! Corporate Monster is ‘n sci-fi horror kortfilm wat handel oor ‘n bra in die corporate wêreld wat sy kak verloor na hy sy werk verloor – hy begin monsters sien en hyself is ook gevaarlik onstabiel. Jissis, is jy nie bly jy werk van die huis af nie?

Hierdie post is 30 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,475,787 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinCorporate Monster – kragtige kortes