Twins in Paradise – kragtige kortes

In Kragtige Kortes deur griffin

Welkom by hierdie week se keuse vir Kragtige Kortes – ‘n section op Watkykjy waar ons weekliks ‘n kief kortfilm kies vir jou kykgenot!

Fokkit, hierdie een is hard hitting en die sound en musiek werk net befok saam met alles. Hierdie is nie ‘n happy cartoon nie, maar ‘n meer ernstige een wat almal moet kyk. Dit deal met hartseer, dwelmmisbruik, depressie, angs en selfmoord om maar net ‘n paar te noem. Al hierdie word vasgeving binne ‘n bestek van 10 minute.

Maybe laat dit jou ten minste bietjie wonder oor die algemene gebrek aan empatie deesdae …

Hierdie post is 69 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,475,789 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinTwins in Paradise – kragtige kortes