Nadat ons jou al die Afrikaanse Pinocchio in die wêreld gegee het, is dit tyd om nog ‘n goue oue op te dis. Vir die volgende ses weke sal ons elke week vir jou ‘n Trompie episode drop. Dit was dik lekker in die 80s gewees, maar fokkit, check hoe lame is dit as mens nou na dit terugkyk. Intussen gee dit vir ons genoeg tyd om die volgende ou Afrikaanse kinderprogram uit die 80s iewers te gaan uitgrawe. Drop in die comments wat jy skiem die volgende reeks sal wees.
Trompie episode 5 – Die Tier
Trompie bewimpel sy pad in die skoolkonsert in as ‘n tier. Hy loop hom egter vas hy gedwing word om langer op die verhoog te bly as beplan. Hy ken nie die woorde nie en maak sommer sy eie op tot groot vermaak van die gehoor.
Watkykjy staan op 3,124,266 post views in totaal sedert 1 November, 2019.