Thirsty – kragtige kortes

In Kragtige Kortes deur griffinRek jou bek

Welkom by hierdie week se keuse vir Kragtige Kortes – ‘n section op Watkykjy waar ons weekliks ‘n kief kortfilm kies vir jou kykgenot!

Hierdie week nodge ons Thirsty, ‘n twaalf minute lange kortfilm wat actually iemand famous feature – Maya Rudolph wat ‘n muskiet is, of altans, as die stem van die muskiet feature. Die muskiet raak verlief op ‘n man nadat sy die ou se bloed proe. Deur die muskiet se oë word temas soos sex, intimiteit en liefde ondersoek en die arme muskiet wil fokken graag ‘n mens wees. Shame man…

 

Hierdie post is 23 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,339,954 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
  •  
    1
    Share
  •  
    1
    Share
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
griffinThirsty – kragtige kortes

Gooi Comment