Vir die tweede week in ‘n ry feature ons ‘n girl pop group. Nadine Lustre is ‘n Filipina aktrise, sanger en music video director. Die girl band waarin sy was se naam is Pop Girls – moerse fokken uninspiring. Afgesien daarvan, lyk sy nogal na ‘n cool persoon.










Hierdie post is 639 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,213,016 post views in totaal sedert 1 November, 2019.







