Liza Soberano – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffin

Liza Soberano is ‘n Filipina-American actress en model, maar hierdie girl het alles agterstevoor om gedoen. Gewoonlik trek mense van obskure lande na Amerika en word daar discover deur iemand. Soos Charlize Theron in ‘n bank. Liza is in Santa Clara, California gebore maar het op 10-jarige ouderdom na Manilla in die Phillippines toe getrek om saam met haar pa en familie te gaan woon. Sy is op 12-jarige ouderom daar modelleerwerk vir print ads aangebied. Vandaar het die acting career ook begin posvat.

Hierdie post is 295 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,611,207 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinLiza Soberano – Woensdag se warm bokkie