Liewe Heksie is Verna Vels se creation en datreer reeds uit 1961. Al die kak wat in Blommeland gebeur was actually eers ‘n radioreeks gewees. Daarna was daar boeke en vinyl. Suid-Afrika het eers in die middel 70s TV gekry en Liewe Heksie se TV-debuut was in 1978.
Liewe Heksie op die strand
Heksie en haar tjommies lam uit op die strand. Heksie het ‘n strepiesbaaikostuum aan en skiem dis moerse fancy. Die ander drolle lag vir haar. Kwaaitjie Kabouter se klein boetie word deur die Geel Heks ge-kidnap en Heksie moet daai kak uitsort.
Hierdie post is 591 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,110,941 post views in totaal sedert 1 November, 2019.