Liewe Heksie is Verna Vels se creation en datreer reeds uit 1961. Al die kak wat in Blommeland gebeur was actually eers ‘n radioreeks gewees. Daarna was daar boeke en vinyl. Suid-Afrika het eers in die middel 70s TV gekry en Liewe Heksie se TV-debuut was in 1978.
Liewe Heksie – ontmoet die karakters
Hierdie is nie regtig ‘n volwaardige episode nie, maar eerder Verna Vels wat ons van al die karakters vertel.
Liewe Heksie,Blommie,gifappeltjies,borrie,kerrie,koning rosekrans,karel kat,afrikaanse TV,watkykjy,blommeland,kwaaitjie kabouter,verna vels,kwaai babatjie,mattewis,griet,koningin by,die geel heks, levinia
Hierdie post is 2,255 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,056,199 post views in totaal sedert 1 November, 2019.