Liewe Heksie en die dolfyn

In Movies en TV deur griffin

Liewe Heksie is Verna Vels se creation en datreer reeds uit 1961. Al die kak wat in Blommeland gebeur was actually eers ‘n radioreeks gewees. Daarna was daar boeke en vinyl. Suid-Afrika het eers in die middel 70s TV gekry en Liewe Heksie se TV-debuut was in 1978.

Liewe Heksie en die dolfyn
In hierdie episode moet Liewe Heksie en Blommie help om water uit Koninkg Reusedoos se skippie te kry maar soos dit maar met Heksie is, fok sy dinge op. Hulle is kak met haar en sy skiem sy sal maar in haar eie bootjie seil.

Hierdie post is 66 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,475,620 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinLiewe Heksie en die dolfyn