Welkom by hierdie week se keuse vir Kragtige Kortes – ‘n section op Watkykjy waar ons weekliks ‘n kief kortfilm kies vir jou kykgenot!
Vandag se kortfilm is Dirty Machines – “The End of History”. Dis nogal ‘n next level spekulatiewe stukkie content oor die moontlikheid intellectual property gebonde aan time travel. Dis nogal ‘n kopkrapper en die production value van hierdie movie lyk about ent so huge soos ‘n vollengte Hollywood movie.
Hierdie post is 176 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,116,898 post views in totaal sedert 1 November, 2019.