Årabrot – Norwegian Gothic Part 1 & 2 (music videos)

In Kief musiek deur griffinRek jou bek

Årabrot is ‘n fokken weird maar lekker Noorweegse noise rock band. Ons het julle al van hulle vertel – dis die ouens wat in ‘n actual kerk bly. Hierdie  music videos is dan ook in die kerk en omgweing geskiet waar hulle bly en hulle bure en vriende het sommer gedien as die music videos se gemeentelede. Deel 1 is Kinks of the Heart en deel 2 is Hailstones For Rain / The Moon Is Dead

Die videos is fokken mal, deurspikkel met geweld asook ‘n broeiende bybelse rampe wat wil losbars. Dis my tipe kerk!

Hierdie post is 29 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,339,913 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  • 2
  •  
  •  
  •  
  •  
    2
    Shares
  •  
    2
    Shares
  •  
  • 2
  •  
  •  
  •  
griffinÅrabrot – Norwegian Gothic Part 1 & 2 (music videos)

Gooi Comment