A Night in Camp Heebie Jeebie – kragtige kortes

In Kragtige Kortes deur griffin

Welkom by hierdie week se keuse vir Kragtige Kortes – ‘n section op Watkykjy waar ons weekliks ‘n kief kortfilm kies vir jou kykgenot! Hierdie week se movie is net oor die 6 munte lank. Gedurende ‘n stormagtige aand in Camp Heebie Jeebie, vertel die Jeebie Scouts vir mekaar spookstories wat heeltemal te fokken real begin raak. Hierdie is ‘n moerse cute CG animated horror.

Hierdie post is 77 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,837,990 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
  •  
    1
    Share
  •  
    1
    Share
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
griffinA Night in Camp Heebie Jeebie – kragtige kortes