Nadat ons jou al die Afrikaanse Pinocchio in die wêreld gegee het, is dit tyd om nog ‘n goue oue op te dis. Vir die volgende ses weke sal ons elke week vir jou ‘n Trompie episode drop. Dit was dik lekker in die 80s gewees, maar fokkit, check hoe lame is dit as mens nou na dit terugkyk. Intussen gee dit vir ons genoeg tyd om die volgende ou Afrikaanse kinderprogram uit die 80s iewers te gaan uitgrawe. Drop in die comments wat jy skiem die volgende reeks sal wees.
Trompie episode 3 – Boesman
Trompie het probeer om ‘n byenes uit te haal en fok hulle hom six love op, so hy moes so paar dae in die bed spandeer. Boesman die brak kuier van Johannesburg af by Trompie se huis en hulle raak onafskeidbaar. Boesman se baas moet egter teruggaan na die groot stad so Trompie se hart vreet so bietjie kak.
Watkykjy staan op 3,090,627 post views in totaal sedert 1 November, 2019.