Trompie episode 1 – Bobbejaanstreke

In Movies en TV deur griffin

Nadat ons jou al die Afrikaanse Pinocchio in die wêreld gegee het, is dit tyd om nog ‘n goue oue op te dis. Vir die volgende ses weke sal ons elke week vir jou ‘n Trompie episode drop. Dit was dik lekker in die 80s gewees, maar fokkit, check hoe lame is dit as mens nou na dit terugkyk. Intussen gee dit vir ons genoeg tyd om die volgende ou Afrikaanse kinderprogram uit die 80s iewers te gaan uitgrawe. Drop in die comments wat jy skiem die volgende reeks sal wees.

Trompie episode 1 – Bobbejaanstreke
News flash! Die rooikop laitie se naam is nie Rooies nie maar die enkelvoud, Rooie. Anyway, die klein kak kry ‘n bobbejaan in die dominees se tuin en die bende besluit om die bobbejaan ‘n bietjie te “leen”. Die bobbejaan kom egter los en die laities maak net kak.

Hierdie post is 197 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 2,140,815 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
griffinTrompie episode 1 – Bobbejaanstreke