The Starr Sisters – kragtige kortes

In Kragtige Kortes deur griffin

Welkom by hierdie week se keuse vir Kragtige Kortes – ‘n section op Watkykjy waar ons weekliks ‘n kief kortfilm kies vir jou kykgenot!

Die Starr susters, Patte en Randa is “fun specialists.” Na ‘n donker verlede is die twee onafskeidbaar en nou in hulle 70s, doen hulle net die fok wat hulle wil, wat maar is as wat meeste van ons kan sê. Moerse cute movie wat ook sy draai by die Sundance Film Festival gemaak het.

 

Hierdie post is 41 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,483,872 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinThe Starr Sisters – kragtige kortes