Nightfyre – Shattered Lands

In Kief musiek deur griffin

Kyk, alle musiek is eintlik maar metal,  maar ons sal nog eendag vir julle daai storie vertel. Vandag wil ons fokus op “perdry metal”. Iron Maiden maak byvoorbeeld perdry metal. Wat is perdry metal? Die antwoord is poes eenvoudig – wanneer jy na dit luister voel dit of jy op ‘n perd ry. Die bands wat perdry metal pleeg, sing gewoonlik van destruction, doodstraf of magical kak. Mens moet altyd vir jou lewe hardloop in die lyrics. Jy kan vir enige sulke metalhead vra watter dag dit is en dit sal altyd Doomsday wees.

Dis dan ook die geval met Nightfyre, ‘n Duitse metal band. Ek wag nog vir die eerste Duitse metal band wat hulleself Dettol gaan noem (Duits + metal).

Anyway, lekker perdry saam met hierdie brasse:

Hierdie post is 64 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 2,228,253 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
griffinNightfyre – Shattered Lands