MONO – Nowhere, Now Here (Live with the Platinum Anniversary Orchestra)

In Kief musiek deur griffinRek jou bek

Hierdie brasse van Tokyo se band is al in 1999 gevorm. Hulle is ‘n instrumental rock band en het ‘n moerse unieke approach met orchestra’s en dies meer. Hulle travel die wêreld faktap en jol maklik 150 per jaar as covid nie in hulle pad staan het sy pers piel nie. Mono het al in meer as 50 lande opgetree. Hulle is Japan se mees suksesvolste internasionale band. Hulle het al 10 albums uitgereik. Luister net hoe fokken mooi hulle musiek is:

Hierdie post is 26 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,260,916 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinMONO – Nowhere, Now Here (Live with the Platinum Anniversary Orchestra)

Gooi Comment