Emergency Action Plan – kragtige kortes

In Kragtige Kortes deur griffin

Welkom by hierdie week se keuse vir Kragtige Kortes – ‘n section op Watkykjy waar ons weekliks ‘n kief kortfilm kies vir jou kykgenot!

Emergency Action Plan is ‘n satiriese kortfilm oor shootings en bied instructional videos oor hoe om ‘n aktiewe skietaanval te oorleef. Bietjie ‘n kykie na radikalisering en paranoia. Fokken weird maar interessante keuse vir subject matter. Ek is nie moerse mal oor die gebruik van musiek nie en skiem hulle het die bal gemis en dit maak die movie bietjie disjointed, maar ander mag dalk van my verskil.

Hierdie post is 58 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,601,462 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinEmergency Action Plan – kragtige kortes