Anfiorester – All The Past Lights (volle album)

In Kief musiek deur griffinRek jou bek

Ek fokken wed jou al die geld wat jy het, jy het nog nooit van hierdie ouens gehoor nie. Anfioster is ‘n experimental alternative indy band van Spanje. Hulle het net oor die 50 likes op Facebook. Dis fokol. Hulle bekryf hulleself as ‘n “band of post-rock, shoegaze, experimental, alternative, indie music”.

Dis die heel eerste keer in my fokken lewe dat ek van “shoegaze” hoor, maar as dit is hoe “shoegzaze” klink, is ek ‘n fokken fan van die genre. Ek het dit gaan opcheck and it is actually a fucking thing:
“Shoegaze is a subgenre of indie and alternative rock that emerged in the United Kingdom in the late 1980s. It is characterized by its ethereal mixture of obscured vocals, guitar distortion and effects, feedback, and overwhelming volume.”

So gryp ‘n zol, ‘n pak chips en ‘ n tjokilit en shoegaze ‘n ding faktap:

Hierdie post is 24 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,358,491 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinAnfiorester – All The Past Lights (volle album)

Gooi Comment